Rut 1:8 Die Boodskap (DB)

sê Naomi vir haar skoondogters: “Gaan liewer terug na julle eie ouerhuise toe. Mag die Here julle met sy liefde versorg omdat julle so goed was vir my en julle mans.

Rut 1

Rut 1:7-11