Rut 1:22 Die Boodskap (DB)

Dit is dan hoe Naomi en haar skoondogter Rut, ’n jong Moabitiese vrou, uit Moab na Betlehem teruggekom het. Hulle het aan die begin van die garsoes daar aangekom.

Rut 1

Rut 1:18-22