Rut 1:19 Die Boodskap (DB)

Hulle twee is toe saam Betlehem toe. Toe hulle daar kom, was die dorp in rep en roer en die vroue het verbaas gesê: “Maar dis mos Naomi!”

Rut 1

Rut 1:12-22