Romeine 8:31 Die Boodskap (DB)

Wat is ons gevolgtrekking oor alles wat ons tot nou toe gesê het? Dít: God is aan ons kant. Wie sou dit dan nog waag om teen ons te wees?

Romeine 8

Romeine 8:24-36