Romeine 6:11 Die Boodskap (DB)

Julle moet net soos Jesus leef: beskou julleself as dood vir die sonde. Leef net vir God! Doen dit in die Naam van Christus Jesus.

Romeine 6

Romeine 6:2-13