Romeine 13:6 Die Boodskap (DB)

Julle betaal belasting sodat daar goeie orde in die samelewing kan wees. Dit is die owerhede as dienaars van God se plig om hierdie belasting reg aan te wend.

Romeine 13

Romeine 13:1-14