Romeine 13:11 Die Boodskap (DB)

Julle moenie so vasgevang raak in julle besige lewens dat julle nie agterkom hoe laat dit al is nie. Kyk, die einde, die groot dag van die Here, is voor die deur.

Romeine 13

Romeine 13:7-14