Romeine 12:11 Die Boodskap (DB)

Moenie vir een enkele oomblik verslap in julle diens aan die Here nie. Nee, laat die Gees julle met sy krag aan die brand steek sodat julle voluit vir God kan leef. Dien die Here met groot oorgawe.

Romeine 12

Romeine 12:2-13