Romeine 11:33 Die Boodskap (DB)

Niemand in die hemel of op die aarde het soveel wysheid en insig soos God nie. Wie kan dit waag om God se oordeel te bevraagteken? Wie is in staat om sy optrede te verklaar?

Romeine 11

Romeine 11:31-36