Romeine 11:1 Die Boodskap (DB)

Het God Israel afgeskryf? Nee, glad nie. Ek self is die bewys dat dit nie waar is nie. Ek is immers ook ’n Israeliet, ’n lid van Abraham se nageslag, uit die stam van Benjamin.

Romeine 11

Romeine 11:1-7