Romeine 10:9 Die Boodskap (DB)

En ek sê vir mense om dit te glo. Dit is baie maklik om gered te word. Al wat jy moet doen, is om met jou woorde te erken Jesus is die Here en om met alles in jou te glo God het Hom uit die dood laat opstaan.

Romeine 10

Romeine 10:5-19