Romeine 10:7 Die Boodskap (DB)

Of om êrens in die onderwêreld na Hom te gaan soek en Hom uit die dood hierheen te bring nie. Nee, dan moet jy net jou oë oopmaak en in Christus glo.

Romeine 10

Romeine 10:4-11