Rigters 9:6 Die Boodskap (DB)

Toe het al die inwoners van Sigem en Bet-Millo bymekaargekom by die groot eikeboom langs die klippilaar wat hulle aanbid het. Daar het hulle toe vir Abimelek as koning gekroon.

Rigters 9

Rigters 9:3-15