Rigters 8:34-35 Die Boodskap (DB)

34. Hulle het heeltemal van die Here hulle God, wat hulle van hulle vyande verlos het, vergeet.

35. Ten spyte van al die goeie dinge wat Jerubbaäl, dit is nou Gideon, vir Israel gedoen het, het hulle nie enige respek aan sy gesin bewys nie.

Rigters 8