Rigters 8:16 Die Boodskap (DB)

Hy het toe die leiers van die stad gevat en hulle ’n les geleer deur hulle goed toe te takel met doringtakke en haakdorings, soos hy belowe het.

Rigters 8

Rigters 8:10-19