Rigters 7:20 Die Boodskap (DB)

Die ander twee groepe het presies dieselfde gedoen. Hulle het hulle fakkels in hulle linkerhand vasgehou en hulle trompette in die regterhand en hard geskree: “Die swaard vir die Here en vir Gideon!”

Rigters 7

Rigters 7:18-25