Rigters 4:23-24 Die Boodskap (DB)

23. Op daardie dag het die Israeliete gesien hoe God vir Jabin die koning van die Kanaäniete verneder.

24. Van toe af het hulle al hoe meer die oorhand oor hom gekry totdat hulle hom uiteindelik heeltemal vernietig het.

Rigters 4