Rigters 4:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het hulle in koning Jabin, ’n Kanaänitiese koning, se mag oorgegee. Hy het in Hasor regeer. Sisera, sy weermaghoof, het in Garoset-Hagojim gewoon.

Rigters 4

Rigters 4:1-9