Rigters 4:19 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir haar: “Ek is dors, gee my ’n bietjie water om te drink.” Sy het dadelik vir hom ’n bietjie melk gegee om te drink en hom weer met die kombers toegemaak.

Rigters 4

Rigters 4:15-24