Rigters 3:9 Die Boodskap (DB)

Toe die Israeliete by die Here hulp gaan soek het, het Hy iemand gestuur om hulle te help. Dit was Otniël. Hy was Kaleb se jonger broer Kenas se seun.

Rigters 3

Rigters 3:6-15