Rigters 3:7 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het dinge gedoen waarvan die Here niks gehou het nie. Hulle het die Here hulle God vergeet en die afgodsbeelde van Baäl en die heilige pale van Asjera aanbid.

Rigters 3

Rigters 3:1-15