Rigters 3:12 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het later weer dinge gedoen wat nie die Here se goedkeuring weggedra het nie. Toe het die Here hulle in koning Eglon van Moab se mag oorgegee.

Rigters 3

Rigters 3:6-22