Rigters 3:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het ’n klomp nasies in die land laat bly om die Israeliete wat nie teen die Kanaäniete geveg het nie te toets.

2. Op hierdie manier wou die Here die Israeliete wat niks van oorlog geweet het nie, leer hoe om te veg.

Rigters 3