Rigters 21:2 Die Boodskap (DB)

Hulle is toe na Bet-El toe. Daar het hulle tot in die aand in die teenwoordigheid van die Here gesit. Hulle het lank daar gesit en bitterlik gehuil en gesê:

Rigters 21

Rigters 21:1-8