Rigters 2:6 Die Boodskap (DB)

Josua het die volk gestuur om die land te gaan inneem. Elke stam het in die gebied gaan bly wat aan hulle toegeken is.

Rigters 2

Rigters 2:4-11