Rigters 2:15 Die Boodskap (DB)

Dit het nie saak gemaak teen watter vyand hulle geveg het nie. Die Here het gesorg dat hulle verloor, soos Hy belowe het. Hulle was later heeltemal moedeloos en in groot nood.

Rigters 2

Rigters 2:8-17