Rigters 18:23 Die Boodskap (DB)

Toe hulle hulle inhaal, het hulle op die mense van Dan begin skree. Dié het omgedraai en vir Miga gevra: “Vir wat gaan jy so te kere?”

Rigters 18

Rigters 18:21-25