Rigters 18:2 Die Boodskap (DB)

Die mense van Dan het vyf dapper mans uit die dorpe Sora en Estaol as hulle verteenwoordigers gestuur om die land te gaan verken. Hulle het toe by Miga se huis in die berge van Efraim aangekom en daar oornag.

Rigters 18

Rigters 18:1-12