Rigters 17:5 Die Boodskap (DB)

Miga het sy eie tempel by sy huis gehad. Daarin het hy ’n afgodsbeeld en ander huisgode gesit. Toe het hy een van sy seuns as priester aangestel.

Rigters 17

Rigters 17:3-8