Rigters 16:27 Die Boodskap (DB)

Die tempel was vol mense. Al die leiers van die Filistyne was daar. Daar was ook omtrent 3 000 mense op die dak van die tempel, besig om na Simson te kyk en die spot met hom te dryf.

Rigters 16

Rigters 16:20-31