Toe die Filistyne vra: “Wie het dit gedoen?” was die antwoord: “Simson, want sy skoonpa uit Timna het sy vrou vir sy strooijonker gegee.” Die Filistyne het toe gegaan en die vrou en haar pa gevat en hulle met hulle huis en al verbrand.