Simson het toe spottend gesê: “Met ’n donkie se kakebeen het ek ’n hopie niks van hulle gemaak. Met ’n donkie se kakebeen het ek 1 000 mense doodgemaak.”