Rigters 13:3 Die Boodskap (DB)

Daar het toe ’n Boodskapper van die Here aan haar verskyn en vir haar gesê: “Jy kon nog nooit swanger word nie, maar binnekort gaan jy wel swanger word en geboorte gee aan ’n seun.

Rigters 13

Rigters 13:1-4