Rigters 13:11 Die Boodskap (DB)

Manoag is toe dadelik saam met sy vrou daar weg. By die man aangekom, vra hy vir hom: “Is jy die man wat nou die dag met my vrou gepraat het?”“Ja, dit is ek,” het hy geantwoord.

Rigters 13

Rigters 13:7-16