Rigters 12:1 Die Boodskap (DB)

Die stam van Efraim het sy weermag op die been gebring en oor die Jordaanrivier na Safon toe getrek. Daar aangekom, het hulle vir Jefta gesê: “Waarom het jy alleen teen die Ammoniete gaan veg en ons nie ook gevra om jou te help nie? Nou gaan ons jou huis bo jou kop afbrand!”

Rigters 12

Rigters 12:1-7