Rigters 11:36 Die Boodskap (DB)

Sy sê toe vir hom: “As Pa Pa se woord vir die Here gegee het, moet Pa doen wat Pa belowe het, want die Here het Pa gehelp om Pa se vyande, die Ammoniete, te verslaan.

Rigters 11

Rigters 11:35-40