Rigters 11:12 Die Boodskap (DB)

Jefta het toe boodskappers na die koning van Ammon toe gestuur om vir hom te vra: “Wat is jou probleem met ons? Waarom is jy besig om ons land binne te val?”

Rigters 11

Rigters 11:3-20