Rigters 10:9 Die Boodskap (DB)

Die Ammoniete het selfs die Jordaanrivier oorgesteek en teen die stamme van Juda, Benjamin en Efraim gaan oorlog maak. Israel was in groot moeilikheid.

Rigters 10

Rigters 10:5-16