Rigters 1:17 Die Boodskap (DB)

Juda en Simeon het weer saamgespan en die Kanaäniete in Sefat verslaan. Hulle het die stad heeltemal verwoes; daarom word dit Gorma, of verwoeste stad, genoem.

Rigters 1

Rigters 1:16-26