Rigters 1:10 Die Boodskap (DB)

Toe het Juda teen die Kanaäniete van Hebron, wat vroeër as Kirjat-Arba bekend was, gaan veg. Hier het hulle die magte van Sesai, Agiman en Talmai verslaan.

Rigters 1

Rigters 1:7-11