Psalms 7:8 Die Boodskap (DB)

Laat al die mense in die wêreld in ’n kring gaan sit. Dan gaan sit U op u troon in die hemel, daar van waar U die wêreld beheer.U is die sterkste, U heers oor almal.

Psalms 7

Psalms 7:5-18