Psalms 6:7 Die Boodskap (DB)

Ek kan nie meer huil of kla nie; my kragte is op.In die nag huil ek my kussing nat.My hele bed is later nat van die trane.Al die pyn en hartseer maak my gedaan.

Psalms 6

Psalms 6:3-11