Psalms 6:2-3 Die Boodskap (DB)

2. Here, moet my nie straf as U kwaad is nie;moet my nie slaan as U woedend is nie.

3. Wees goed vir my, Here, want ek word al hoe swakker.U moet my asseblief gesond maak, Here, want my liggaam is besig om in te gee.

Psalms 6