Psalms 52:3-5 Die Boodskap (DB)

3. Jy dink jy is baie goed, nè! Jy spog oor die slegte dinge wat jy doen.Maar God sorg nog altyd vir my.

4. Jy maak heeldag planne om ander se lewe deurmekaar te krap.Jy spesialiseer in leuens.Jy wil ander seermaak met elke woord wat jy sê.

5. Jy kies eerder die slegte as die goeie.Jy lieg eerder as om die waarheid te praat.

Psalms 52