Psalms 52:3-4 Die Boodskap (DB)

3. Jy dink jy is baie goed, nè! Jy spog oor die slegte dinge wat jy doen.Maar God sorg nog altyd vir my.

4. Jy maak heeldag planne om ander se lewe deurmekaar te krap.Jy spesialiseer in leuens.Jy wil ander seermaak met elke woord wat jy sê.

Psalms 52