Vat asseblief al die verkeerde dinge wat ek gedoen het ver van my af weg, Here.Kyk op ’n splinternuwe manier na my.Sien my weer as iemand wat niks verkeerds gedoen het nie.My lewe moet so skoon wees soos die witste wol.