Psalms 51:19 Die Boodskap (DB)

Al wat U wil hê, is dat iemand laag voor U buig en kom sê hy is jammer oor sy verkeerde dade.God, U sal nooit iemand wat sleg voel oor sy sonde van U af wegstoot nie.

Psalms 51

Psalms 51:16-21