Psalms 5:12 Die Boodskap (DB)

Maar laat almal wat by U kom wegkruip, vol vreugde wees! Laat hulle sing van blydskap. Beskerm hulle! Hulle is bly oor U, want hulle is vir U lief.

Psalms 5

Psalms 5:8-13