Psalms 49:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Luister, luister! Maak oop julle ore, alle mense wat op aarde woon.

3. Julle almal, ryk en arm, moet nou mooi luister. Niemand is uitgesluit nie.

4. Ek wil vir julle wyse dinge sê wat vertel dat ek groot insig het.

Psalms 49