Psalms 48:13-15 Die Boodskap (DB)

13. Loop rondom Jerusalem en bewonder al die pragtige torings

14. en die mooi muur.Kyk net hoe sterk lyk die stad. Dan sal julle vir julle kinders daarvan kan vertel.

15. Hierdie God is ons s’n. Vir altyd en altyd sal Hy ons God bly.Hy sal elke keer vir ons wys waarheen ons moet gaan.

Psalms 48